HELANIE & GERHARDUS

Dit is so ‘n voorreg om as fotograaf ‘n troue met die bruid en bruidegom te kan deel, veral as hulle so spesiaal soos Helanie en Gerhardus is.  Hulle troue was so goed georganiseer en alles het so glad verloop dat dit ons werk soveel makliker gemaak het.   Dankie vir die voorreg om daar te kon wees en hope seën vir julle toekoms saam. 

PS:  Die nuwe rekenaar is nou uiteindelik aan die gang :-)

 

Read More»
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town