Basson gesin – Studio

Ek het Katelyn verlede jaar die eeste keer in my studio gehad toe sy 8 dae oud was.  Dis net ongeloof lik hoe baie hulle in 9 maande verander en hoe hulle persoonlikheid ontwikkel.  Katelyn is net so ‘n gelukkige kleintjie, wat amper nooit tydens die sessie ophou lag het nie.   Ek wou haar heeldag in my studio hou….. daai oë is so ongelooflik mooi.  Dankie julle vir ‘n lekker sessie.      

 

 

 

 

One comment


  • Clarisa

    Sjoe!! Wat ‘n pragtige dogtertjie!!

    June 21, 2012

Leave a comment


Name*

Email(will not be published)*

Website

Your comment*

Submit Comment

« Nienaber gesin – Studio | Smit gesin – Studio »
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town