Cilliers gesin – Studio

Johan, Marche en hulle 2 pragtige kinders Mila en Danté was ook al ‘n paar maal by my en is net amazingly fotogenies.  Danté was ook so rustig dat mense soms vergeet het dat daar ‘n  baba in die studio is en albei van hulle ‘n fotograaf se droom.  Marche, dankie dat jy so geduldig wag vir jou blog. 

 

3 comments


  • Marche

    Soos altyd baie happy met ons foto’s, ons kom oor 2 jaar weer terug, jy is altyd so gemaklik en kry die beste uit ons. Danki ook vir al die chocolate vir mila!

    May 28, 2011
  • Maria

    die dogtertjie, ‘n regte pop!

    May 28, 2011
  • Wow, stunning pics Alitha. I love your work!

    September 14, 2011

Leave a comment


Name*

Email(will not be published)*

Website

Your comment*

Submit Comment

« Smit gesin – Studio | Baba Meiring – Newborn Studio »
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town