Baba Meiring – Newborn Studio

Meiring was 10 dae oud toe hy vir sy fotosessie gekom het.  Om newborn babatjies af te neem is soms ’n uitdaging, maak nie saak watter ouderdom nie, selfs die klein slaperige babatjies kan soms vol dinge wees.  Meiring was ‘n ander storie, net eenvoudig die rustigste baba wat ek al ooit afgeneem het.  Du Toit en Karla, julle twee is stunning ouers,  geniet elke oomblik van julle pragtige klein seuntjie. 


 

 

 

 

 

4 comments


  • Maria

    Beautiful foto’s Alitha – ek het elkeen so so geniet. Well done

    May 28, 2011
  • Meiring is pragtig…so mooi om die happiness te sien na die pad wat ons saamgestap het! Geniet die pragseun! Julle LYK SO MOOI!!!!

    May 28, 2011
  • Izelle

    Pragtige foto’s van ‘n pragtige seun! weereens baie geluk mamma en pappa! Geniet elke oomblik terwyl hy klein is!

    May 29, 2011
  • melanie

    Alitha.. jy het jouself weereens oortref .. die foto,s is pragtig.. en Toi en Karla julle is die beste ouers met die mooiste seuntjie.. sy ouma melanie xx

    May 30, 2011

Leave a comment


Name*

Email(will not be published)*

Website

Your comment*

Submit Comment

« Cilliers gesin – Studio | Andrews family – Studio »
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town