ADRI & REIMER – 10.12.2011 – Morgansvlei

 Adri and Reimers wedding was perfect.  Morgansvlei is  a stunning venue, the cloudy sky, with moments of sunshine in between, great for photos and a lovely, lovely couple.  Adri and Reimer, you not only made our work so enjoyable on the day, but were great fun and kept us laughing.   Thank you also to both your families for making us feel like we where part of the family.  May you have endless blessings in you life together.  Alitha & Pinnie :-) .

Read More»

Jean, Luke en Misha

Vroeg oggend fotosessie op ‘n warm somers oggend en een van die min warm dae so ver.   Dankie vir ‘n baie lekker fun fotosessie.  Julle is so ‘n pragtige gesin.  Geniet elke oomblik van julle vakansie.

Read More»

Nicah & Marcel – Location

Ek het vir Mariska en haar twee pragtige kinders al ‘n hele paar keer afgeneem en geniet my fotosessie met hulle altyd so baie.  Julle is so ‘n pragtige gesin en nou is daar nog ‘n boetie oppad, wat hierdie week sy opwagting maak.  Ek kan nie wag om hom te ontmoet nie en sien vreeslik uit na sy fotosessie nie.   Sterkte met die laaste paar dae.   

 

Read More»
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town