Jean, Luke en Misha
- At December 14, 2011
- By admin
- In Families, Location
1
Vroeg oggend fotosessie op ‘n warm somers oggend en een van die min warm dae so ver. Dankie vir ‘n baie lekker fun fotosessie. Julle is so ‘n pragtige gesin. Geniet elke oomblik van julle vakansie.

























Salomine
Dankie Alitha, die kids lyk pragtig!