Nicah & Marcel – Location
- At December 14, 2011
- By admin
- In Families, Location
0
Ek het vir Mariska en haar twee pragtige kinders al ‘n hele paar keer afgeneem en geniet my fotosessie met hulle altyd so baie. Julle is so ‘n pragtige gesin en nou is daar nog ‘n boetie oppad, wat hierdie week sy opwagting maak. Ek kan nie wag om hom te ontmoet nie en sien vreeslik uit na sy fotosessie nie. Sterkte met die laaste paar dae.





























RECENT COMMENTS