CLARISA & ANTON – 05.05.2012 – Kleinevalleij

Wat ‘n mooi tyd van die jaar is herfs troues. Clarisa en Anton se troue was net so ‘n perfekte prentjie van hulle liefde vir mekaar.   Uit die emosionele toesprake kon mense ook sien hoe belangrik familie en vriende vir hulle is.  Dit was vir ons nie net ‘n groot voorreg om die dag met julle te deel nie, maar ook so lekker.  Kleinevalleij is natuurlik ‘n fotograaf se droom en het ons werk soveel makliker gemaak.  Alle voorspoed met julle lewe saam en mag dit oorloop van God seen. Gaan kyk gerus na ook  Wyand van Wyk (http://www.whitelines.co.za/) se mooi video voorsmaak van hulle dag.

 

 

 

 

9 comments


  • Clary

    Wow dis beautiful julle xxx

    May 16, 2012
  • Candice Laubscher

    Absolutely breathtaking! What a stunning wedding & a beautiful couple-inside & out!

    Congrats guys!!

    May 16, 2012
  • Natalie

    Absolutely beautiful work! And what a stunning bride and groom. I love following your work!!

    May 16, 2012
  • Beautiful as usual, Alitha! You are such a talented photographer. I am sure they must be THRILLED with their photos!!!!!

    May 16, 2012
  • Elisma

    WOW!!!!STUNNING verby!!!!Ongelooflik mooi!!!!

    May 17, 2012
  • tania Kotze

    ag moooooie mens, ek en Lulu my 3 jarige het nou deur die photies gekyk en toe my seuntjie jou sien….toe se hy (in engels noggaals) “look mommy a princess” dit was vir my so cute! jy het absoluut stunning geyk! jou rok was mooi jou ring was mooi die hele storie lyk sommer net mooi! Anton het die beste bruid gekies en soos wat dinge lyk…het jy die beste Anton gekies…hoop julle het tenminste 60 anniversaries saam! (ja dis moontlik!) lovies julle ouens!

    May 18, 2012
  • What an exquisitely beautiful album!! So beautifully captured!

    May 20, 2012
  • Breathtaking images!!!

    May 21, 2012
  • Clarisa

    Hi Alitha & Pinnie…. baie, baie dankie hiervoor! Dankie dat julle elke spesiale oomblik so mooi vasgevang het en dankie vir julle “moeite-lose” en rustige teenwoordigheid op ons mooiste dag! Ons kan nie wag vir die res van ons foto’s nie………..en sal julle beslis weer in die toekoms sien – die keer val ons net in die maternity & familie albums :D

    Baie dankie vir alles – dit was regtig lekkr om julle daar te he!

    May 24, 2012

Leave a comment


Name*

Email(will not be published)*

Website

Your comment*

Submit Comment

« ADRI & REIMER – 10.12.2011 – Morgansvlei | KAREN & WAYNE – 10 August 2012 – Houhoek »
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town