CHARLENE & STEFAN – 5 April 2013 – Rhebokskloof

Wat ‘n voorreg om deel te wees van ‘n troue soos die van Charlene en Stefan.  God se teenwoordigheid was so tasbaar en ‘n seëning vir elke mens daar.  Ons weet die toekoms gaan nog baie seëninge vir julle twee inhou.  Baie baie dankie dat ons ‘n deel van julle pragtige dag kon wees.

5 comments


  • Althea Olivier

    Mooi mooi mooi MOOOOOIII!!!!!!!

    April 23, 2013
  • Amanda Nell

    Amazing photos! Stunning Bride! (Groom not bad – ha-ha!) So blessed with Alitha that did a wonderful job! I thank you out the bottom of my hart, Charlene’s mom, Amanda

    April 23, 2013
  • Janke

    Foto’s is stunning! Dit was ‘n beautiful troue, ‘n bruilofsfees gevul met God se vreugde!!

    April 23, 2013
  • Tannie Beverley

    Awesome foto’s … en die mooiste dag wat ons met liefde kon deel met die twee pragtige mense (en almal wat hulle liefhet) ….

    April 23, 2013
  • Die fotos is pragtig en n getroue weergawe van die heerlike dag wat ons bevoorreg was om te deel.
    Gerald & Annalie

    April 26, 2013

Leave a comment


Name*

Email(will not be published)*

Website

Your comment*

Submit Comment

« KAREN & DAMIAN – 8 December 2012 – Monchique, Hout bay | MELISSA & LEONARD – 28 September 2013 – Forest44 »
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town