CHRISNA & MARIUS – 22 March 2014 – Rotunda, The Bay Hotel, Camps Bay

Chrisna & Marius se troue was in die pragtige Rotunda in die Kampsbaai hotel.  ’n Ongewone koue dag vir Maart, maar wat ‘n pragtige troue.  Chrisna en Marius julle dag was so pragtige en Chrisna jy het ‘n hart van goud.  Dit was wonderlik om deel van julle pragtige dag te kon wees. Ek weet julle lewe saam gaan so geseënde wees, want julle is twee baie spesiale mense.  Catherine (my second shooter vir die dag), baie dankie, jy was awesome soos altyd.

Read More»
© Copyright Alitha van Niekerk Photography – Cape Town